I went to photograph the opening of the new chimpanzee enclosure.
Pic used:
What could have been used:
Friday, September 30, 2011
Monday, September 26, 2011
Leon van Nierop
Ek wou iets buite die boks doen vir
hierdie shoot en het eintlik die idee by die joernalis gekry wat dit as ‘n grap
bedoel het, en toe dink ek dit sal n lekker foto maak. Ek het vir twee volle dae
gesukkel om ou film in die hande te kry – ek het UIP en Ster Kinekor probeer,
maar hulle kon nie help nie en toe uiteindelik reggekom by Film Factory/Balt
Media. Hulle was baie hulpvaardig en het ‘n hele paar rolle film gegee waarmee
ek kon speel.
Verder het ek net die film mooi
probeer stilleer, wou nie he dit moet lyk of dit Leon verwurg
nie. Die mure was wit en ekt dit ook gebruik om lekker baie lug op die onderwerp
te kry en minimale skaduwees. Ekt ‘n softbox op my Nikon SB-900 van regs gehad
en later op die gesigfoto’s het ek nog ‘n SB-900 van direk agter ook
gebruik.
Hierdie was ook die eerste keer wat
ek met my nuwe Sandisk Extreme Pro-kaart gebruik het en dit het baie goed
gewerk. Die kaarte is gemaak om baie vinnig te wees en het verhoed dat ek ‘n
foto mis omdat my kamera besig is, want die foto’s word baie vinnig vanuit die
buffer na die kaart geskryf.
Subscribe to:
Posts (Atom)